Suna Venter van RSG se liggaam in haar woonstel gevind

Die bekende radiojoernalis en lid van die RSG-Monitorspan, Suna Venter, se ligaam is vanoggend in haar woonstel in Fairland, Johannesburg gevind, volgens ‘n persverklaring wat deur haar familie uitgereik is.

Venter was voorheen ernstig siek na ‘n besoek aan Sirië … Lees verder

SABC dank vier joernaliste af

Die SABC het vier wederstrewige joernaliste afgedank wat nie by die redaksionele beleid wou hou nie.

Kaizer Kganyago, SABC-woordvoerder, sê die aangeleentheid is ‘n arbeidskwessie.

Foeta Krige, Krivani Pillay, Suna Venter en Jacques Steenkamp is Maandagaand deur die openbare uitsaaier … Lees verder

Chris Louw se dood so tragies soos Verwoerd s’n

Die nuus dat Chris Louw vandag dood op sy plasie anderkant die Hartebeestpoortdam aangetref is ná ‘n skynbare selfmoord, het vir my persoonlik as ‘n geweldige skok gekom. Nie net omdat ek Louw goed geken het nie, maar omdat ek … Lees verder