Voorlopige getalle dui op nagenoeg 33 000 Namibiërs van verskillende ouderdomme en oor kleurgrense wat Vrydag as deel van die landwye massa-aksie eise vir erwe by plaaslike owerhede ingedien het.
“Ons sien wie almal alleen eet; ons wil ook eet. … Lees verder