Veertien kom om in al-Sjabaab-aanval op Somaliese hoofstad

Minstens 14 mense is dood toe die ekstremistiese, Islamitiese groep al-Sjabaab ’n hotel in Somalië se hoofstad, Mogadisjoe, beset het.

Die aanval het met ’n kragtige ontploffing by die ingangshek begin, het AP berig.

“Ons het uiteindelik die beleg beëindig. … Lees verder

Airbus doen noodlanding na bom glo op vlug ontplof

‘n Airbus A321 moes Dinsdag ‘n noodlanding op die Mogadisjoe-lughawe doen nadat ‘n bom vermoedelik ‘n gat bo die regtervlerk geruk het.

Die vliegtuig het op daardie stadium ‘n hoogte van sowat 14 000 voet bereik.

‘n Passasier is uit … Lees verder

Duitser vermoedelik agter Somaliese bomaanval

Aanvanklike inligting in die voortgesette ondersoek na die hotelbom in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, dui daarop dat die bomaanvaller waarskynlik ’n Somalies-gebore Duitse burger was, het AFP berig.

Hy het met ’n vragmotor vol plofstof in die hotel ingejaag. DNS-toetse … Lees verder

Australië of Orania?

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Blykbaar is daar ‘n beroep soos “toekomskundige”. Vandat ek as kind wetenskapfiksieverhale – onder meer Jan Rabie se Die groen planeet – gelees het, is ek … Lees verder