Die koplose lyk van ‘n man is in ‘n veld in Klerksdorp gevind, het die polisie in die Noordwes Maandag gesê.
Kapt. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, het gesê die lyk, wat tekens van ontbinding getoon het, is Sondag deur ‘n verbyganger … Lees verder