Oproer na moetiemoord by Burgersfort

Sewe-en-veertig mense is op Mecklenburg buite Burgersfort in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld, brandstigting en kwaadwillige saakbeskadiging.

Die oproermakers sal na verwagting Maandag in die landdroshof op die dorp verskyn.

Van die gemeenskapslede het Donderdag twee sjebeens … Lees verder

Moetiemoord laat gemoedere opvlam in Pongola

Swart inwoners het die plaaslike landdroshof in die Ncotshane-lokasie by Pongola in die noorde van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek.

‘n Kerkleier sou binnekort in die landdroshof verskyn wat Woensdagaand in ligte laaie gelaat is.

Die onrus het vroeër uitgebreek … Lees verder

‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord

mutilottoDie sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery.

PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood … Lees verder