Menslike dele in vrieskas gevind

‘n Swart man (27) van Kuruman verskyn na verwagting vandag in die landdroshof op Mothibistad nadat menslike organe na bewering in sy vrieskas gevind is.

Ernest Mabilo doen vandag aansoek om borgtog.

Volgens Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Mohale Ramatseba, is ‘n hart … Lees verder

Voedoe in Benin kry politieke kleur

Die nasionale voedoe-vakansiedag in die Wes-Afrikaland, Benin het vanjaar ‘n politieke kleur gehad met beoefenaars van die tradisie wat gebid en offerhande vir vrede gebring het, het Reuters berig.

Honderde volgelinge van die tradisionele godsdiens het in die kusdorp Ouidah, … Lees verder

Deen wat met menslike dele betrap is se borgaansoek duur voort

Die borgtog-aansoek van die Deense burger, Peter Fredericksen, wat van onder meer seksuele aanranding aangekla word, gaan voort.

Die saak teen die 63-jarige wapenhandelaar van Bloemfontein het ‘n verrassende wending geneem, nadat dit aan die lig gekom dat Peter Fredericksen … Lees verder

Aartsbiskop voor vir albino-moord

Die Aartsbiskop van die Sioniste Kerk, Bhekukufa Sambonga Gumede en nog drie mense verskyn vandag in die Manguzi-landdroshof in KwaZulu-Natal vir die moord op ‘n 21-jarige albino meisie.

Thandazile Mpunzi is verlede jaar vermoor en haar liggaam is geskend.

Die … Lees verder

Moetiemoordplan teen premier gefnuik

‘n Swartvrou is Dinsdag in hegtenis geneem nadat sy ‘n toordokter genader het om die Noordwes-premier Supra Mahumapelo en die uitvoerende burgemeester van Mahikeng, Gosiame Seatlholo, te vermoor, het die Valke gesê.

“Die 42-jarige raadslid is in die vroeë oggendure … Lees verder

Swart mensehandelaars wat wit tweeling steel op binnekring-TV

Swart mensehandelaars is op binnekring-TV in Pretoria vasgevang waar hulle ‘n wit tweeling steel in ‘n apteek.

Lees verder.

Lees verder

Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het.

Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat … Lees verder

Duisende Amcu-lede stroom na Rustenburg

Duisende mynwerkers het by die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg begin aankom.

Hulle sal na verwagting deur die president van Amcu, Joseph Matunjwa toegespreek word oor nuwe looneise.

Matunjwa sal die stakende mynwerkers waarskynlik inlig oor toekomstige optrede na ‘n ooreenkoms … Lees verder

Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana

’n Oudmynwerker, wat om veiligheidsredes slegs as Meneer X bekend staan, het Donderdag oor afskuwekkende moetierituele voor die Marikana-insident getuig.

Meneer X, ’n rotsboor-operateur, tree op as die polisie se sleutelgetuie waarin die gru-besonderhede oor mensvleis wat deur Amcu-lede vir … Lees verder

Nasionale hoof van okkulte-eenheid waarsku oor toename landwyd

Die nasionale hoof van die polisie okkulte-misdaadeenheid, kolonel Attie Lamprecht sê daar was die afgelope tyd landwyd ‘n toename in misdade wat met die okkulte verband hou.

Die toename in moetiemoorde het ook tot oproer in Motupa, Moleketla en Kubjana … Lees verder

SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies

muti2Die polisie se okkulte-eenheid het Woensdag die ondersoek na die dood van die twee swart skoolmeisies in Dobsonville, Soweto, oorgeneem.

Die twee meisies is dood aangetref, geklee in hul skooluniforms. Hulle het snymerke op hul hande en nekke gehad. Die … Lees verder