Withuis verander klerestyl

Image
Obama, die president sonder baadjie

President Barack Obama is afgeneem in die Ovaalkantoor sonder sy pak se baadjie aan. Maar daar was 'n logiese verduideliking daarvoor: Obama wat nie van koue hou nie het die lugreëling se termostaat warmer gestel. … Lees verder

Franse modekoning sterf

Die ontwerper se dood kom ná 'n lang siekbed en 'n lewenslange stryd teen depressie.

Hy word beskou as die laaste ontwerper in 'n generasie wat mense soos Christian Dior en Coco Chanel ingesluit het en wat van Parys die … Lees verder