Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid

In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop.

Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die … Lees verder

Wiese skaf Britse klereketting aan

Brait het Vrydag aangekondig dat hulle ‘n belang van 90% in ‘n Britse klerekleinhandelaar vir meer as R14 miljard wil koop.

Brait se grootste aandeelhouer is Christo Wiese. Die modeketting New Look ding mee in die moeilike Europese kleremark met … Lees verder