Geen wenner in Afrika-leierskapprys van $5m nie

CNN berig dat ‘n prys vir goeie leierskap ter waarde van $5 miljoen op dramatiese wyse Maandag aan… niemand toegeken is nie.

Dit was die eerste keer in die drie jaar oue geskiedenis van die Mo Ibrahim-prys, dat die komitee … Lees verder