Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het.

Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat … Lees verder

Duisende Amcu-lede stroom na Rustenburg

Duisende mynwerkers het by die Royal Bafokeng-stadion in Rustenburg begin aankom.

Hulle sal na verwagting deur die president van Amcu, Joseph Matunjwa toegespreek word oor nuwe looneise.

Matunjwa sal die stakende mynwerkers waarskynlik inlig oor toekomstige optrede na ‘n ooreenkoms … Lees verder