Zille kruip láág, maar nie laag genoeg vir swart joernaliste

Die voormalige leidster van die DA, Helen Zille, het vanoggend om 11:00 weereens om verskoning gevra vir haar gewraakte twiets oor die positiewe aspekte van kolonialisme. Sy en die huidige leier van die party, asook haar eertydse protégé, Mmusi Maimane, … Lees verder

Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?

Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma ‘n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan … Lees verder

DA mobiliseer op grond van ras

Mmusi Maimane, Helen Zille se opvolger en gunsteling, het die leierskapsstryd by die DA se verkiesingskonferensie in Port Elizabeth met ‘n oorweldigende meerderheid gewen wat daarop dui dat Zille steeds die party agter die skerms sal beheer.

Die 34-jarige Maimane … Lees verder

DA-sirkus: Maimane van seksuele wangedrag beskuldig

Die Demokratiese Alliansie baklei dat die hare waai onder mekaar oor wie as leier aangewys gaan word by die nasionale kongres hierdie naweek in Port Elizabeth.

Terwyl die parlementêre leier Mmusi Maimane na die gunsteling lyk, het die stryd vir … Lees verder

DA-leier ook vir onparlementêre gedrag ondersoek

Mmusi Maimane, parlementêre leier van die DA, is een van drie LP’s wat ondersoek word vir beweerde onparlementêre gedrag, het Sapa berig.

Baleka Mbete, Speaker, het die parlementêre komitee oor regte en voorregte gevra om Maimane, Mike Waters, die adjunkhoofsweep … Lees verder

Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

Helen ZilleNa die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien.

Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer … Lees verder

Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Op die oog af lyk dit of die DA sy prestasie dramaties verbeter het sedert 2009, en of hy sy posisie as die verstekkeuse onder blanke kiesers … Lees verder

Moet Mazibuko plek maak vir duur Maimane?

lindiDie onenigheid tussen Helen Zille en Lindiwe Mazibuko het waarskynlik gelei tot Mazibuko se besluit om die DA te verlaat om in die VSA by Harvard te studeer.

Die party het benadruk dat haar studie net tydelik sal wees en … Lees verder

Verkiesing: Het Afrikaners Afrikanerskap verwerp?

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Leon Lemmer verklaar vandag in sy rubriek:

Onderliggend is daar die onomstootlike feit dat ons deur ons eie mense ontheem is. Daardie bliksems woon ongeskonde

Lees verder

DA-woordvoerder sê ANC is beslis beter as ‘apartheid’

Zille en Maimane
Zille en Maimane

Die DA-woordvoerder, Mmusi Maimane het Maandag gesê dat Julius Malema verkeerd was deur te sê dat die ANC-regering erger as die apartheidsregering is.

“U mag gehoor het dat Julius Malema oor die naweek gesê het dat die … Lees verder

DA herloods tweede deel van omstrede veldtog

Daso-werwingsplakkaat
Daso-werwingsplakkaat

Die Demokratiese Alliansie (DA) het begin met die tweede fase van die party se “Ken Jou DA“-veldtog in Johannesburg.

Die eerste fase het erge omstredenheid veroorsaak omdat die party die verhaal van hoe hulle Lees verder

DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Zille en Maimane
Zille en Maimane

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n swart kandidaat bó ‘n Joodse een gekies om stemme in Gauteng te trek in die komende verkiesing. DA-ondersteuners was nie verbaas deur die keuse van ‘n swart kandidaat nie, en Lees verder