Jeremy Vearey (gebore in 1962) roem daarop dat hy ‘n MK-vegter (oftewel terroris) was wat tronkstraf op Robbeneiland uitgedien het. In ‘n normale samelewing sou sy misdadige verlede hom gediskwalifiseer het om enige hoë pos te beklee. Sedert 1994 word … Lees verder
Etiket: MK
Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is
‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring.
Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van … Lees verder
De Kock gee onderneming om MK te help
Eugene de Kock, beter bekend as “Prime Evil” is uit die tronk en sal binnekort help om grafte van “vermiste slagoffers van apartheid” aan te wys.
Na byna 20 jaar in die tronk, is dit nie bekend waar De Kock … Lees verder
Hoof van ANC-politieke skool weer voor vir dronkbestuur
Tony Yengeni, oud-MK en lid van die ANC se uitvoerende komitee, sal Dinsdag in die Kaapstadse landdroshof tereg te staan op ‘n aanklag van dronkbestuur.
Yengeni is op die oomblik uit op R500 borgtog.
Hy is in Augustus verlede jaar … Lees verder
Obama sal Mandela-roubeklaers by ENB-stadion toespreek
Nat roubeklaers stroom na die ENB-stadion om die amptelike gedenkdiens by te woon waar president Barack Obama sal praat.
Paaie om die ENB-stadion in Johannesburg is gesluit met die oog op die Mandelagedenkdiens.
Digte wolke is oor Johannesburg saamgetrek met … Lees verder