Liberale Kaliforniese wetgewers wil MIV-verspreiding dekriminaliseer

Die Demokratiese senator vanaf San Francisco, Scott Wiener, werk hard daaraan om die oordrag van die MIV-virus van een mens na ‘n ander ‘n geringe oortreding te maak. Diegene wat willens en wetens MIV versprei, mag in die toekoms min … Lees verder

MIV-Vigslyers kry van vandag dadelik behandeling

Suid-Afrikaners met MIV begin van vandag af met behandeling sodra hulle gediagnoseer is.

Die behandeling hang nie meer af van hul CD-4 telling nie.

Dit is in ooreenstemming met die Wêreldgesondheidsorganisasie se nuwe MIV-riglyne wat bepaal dat pasiënte dadelik behandeling … Lees verder

AU hoop om medisyne deur AMA te reguleer

Die Afrika Medisyne Agentskap (AMA), sal uiteindelik geloods word aan die einde van 2018.

AMA is bedoel as ‘n orgaan van die Afrika-unie, met ‘n wetlike mandaat van die lidstate om ‘n platform vir koördinering en bevordering van inisiatiewe te … Lees verder

Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei

Indië se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale.

Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op ‘n versoekskrif wat deur … Lees verder

Bloeddiens sê MIV nie oorgedra met skenkers nie

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANB) vier die toewyding van sy bloeddonateurs in Junie en wil die publiek daaraan herinner dat, “soos die bevolking groei en gesondheidsorg verbeter”, die aanvraag na bloed-voorrade om mense in mediese noodgevalle se lewe te red, … Lees verder

Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’

Die Thokoza-maniak wat 34 minderjariges en twee volwasse vroue verkraag het en gister selfmoord gepleeg het, het aan die polisie erken dat hy aan die mite onder swart mans geglo het dat seks met ‘n maagd jou van vigs kan … Lees verder

Tieners verkies onveilige seks

young-south-africansDie meeste tieners in Gauteng verkies onveilige seks, het die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling bevind.

Tydens die mediainligtingsessie is die verslag wat lui: “Faktore wat verband hou met tienerswangerskappe in Gauteng-provinsie”, deur die LUR vir maatskaplike ontwikkeling Nandi Mayathula-Khoza … Lees verder

VN prys Obama oor hy MIV-reisverbod ophef

Ban Ki-moon, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN) het pres. Barack Obama geloof nadat hy die reisverbod op mense wat MIV-positief is, opgehef het.

Hy het ander nasies aangemoedig om dieselfde te doen.

Obama het aangekondig dat sy administrasie Maandag … Lees verder