Motors: Mitsubishi Pajero in ‘n klas van sy eie

Suid-Afrika het slegs ‘n paar hardebaardviertrekwaens wat byna enige plek sal loop terwyl die insittendes in die gootste gemak kan terugsit en die ervaring beleef. Die slegte nuus is dat die hardebaardwaens almal aan die verkeerde kant van R1 miljoen … Lees verder

Vrouejoernalis verongeluk R3m Ferrari

Melinda Ferguson
Melinda Ferguson

Bekroonde vrouemotorjoernalis Melinda Ferguson het ‘n rare R3.2 miljoen Ferrari California verongeluk, terwyl sy besig was om die motor te toetsbestuur.

Volgens die Sunday Times, het die voorval verlede week in Johannesburg gebeur tLees verder