Noord-Korea treiter Japan met missieltoetse

Noord-Korea het tydens die afsluiting van die G20-beraad in China, drie middelafstand-missiele afgevuur, wat ongeveer 1 000 kilometer getrek en naby Japan geland het.

Dit word beskou as ’n magsvertoon wat met die ekonomiese spitsberaad saamval.

Noord-Korea het die afgelope … Lees verder

Noord-Korea se jongste missieltoets skep eenheid in Asië

Noord-Korea het Woensdag ’n toetslansering van ’n langafstandmissiel onderneem wat 500 kilometer ver in die rigting van Japan getrek het.

Dit was die eerste keer dat ‘n Noord-Koreaanse missiel Japan se lugverdedigingidentifikasiesone binnegedring het, het die Japannese Eerste Minister Shinzo … Lees verder

Noord-Korea se missieltoets misluk

Noord-Korea het verlede week ‘n tweede poging in twee weke aangewend om ‘n kragtige middelafstand ballistiese missiel te toets.

Suid-Korea se ministerie van verdediging sê die toets het egter misluk.

Die Musudan-missiel is sover bekend van Wonsan aan die ooskus … Lees verder