Byna kwart van visprodukte verkeerd gemerk

‘n Navorser van die Universiteit van Stellenbosch, Donna Cawthorne, sê amper 20 persent van vars visprodukte in winkels in die land het verkeerde etikette op.

Volgens die SABC het Cawthorne die afgelope tyd DNS-monsters van vars visprodukte landwyd versamel.

Sy … Lees verder

Woolworths mislei glo verbruikers oor melk

Woolworths, die handelsmerk wat nie graag wit Afrikaanse verbruikers wil raaksien nie, is weer in die moeilikheid, maar dié keer is dit nie oor rassisme en Boerehaat nie.

Die aktiviste groep Grass Consumer Action het die winkelgroep daarvan beskuldig dat … Lees verder