Misdaad is oorlog! s? konsultant

In ‘n opspraakwekkende artikel in ‘n Johannesburgse dagblad het die bekende konsultant en veranderingsdeskundige, dr. Bertie du Plessis, beweer dat Suid-Afrika so te sê in ‘n militêre konflik of "laegraadse burgeroorlog" verkeer. Hy meen "die polisie gaan ons nie regtig … Lees verder