Etiket: misdaad
Terwyl hul gesinne tot niet gaan kry doodskis-oortreders oordrewe straf
Die twee Afrikaners wat ‘n swart misdadiger ‘n les wou leer deur hom in ‘n doodskis toe te maak, staar die ergste moontlike strawwe in die gesig.
Willem Oosthuizen en Theo Jackson is onderskeidelik 11 en 14 jaar tronkstraf gevonnis … Lees verder
2m misdade per jaar: ANC probeer statistiek masseer
Die jaarlikse ritueel waarvolgens Suid-Afrika se misdaadstatistiek deur die ANC-minister en -polisiehoofde aangekondig word, het hom weereens op 24 Oktober 2017 afgespeel. Soos gewoonlik het die ANC gepoog om die meer as 2 miljoen ernstige misdade wat die afgelope jaar … Lees verder
Migrante verkoop en verhuur Duitse tydelike verblyf en gesondheidsorgkaarte
Duitse ondersoekende joernaliste het geheime Facebook-groepe ontbloot waar immigrante hul verblyf- en gesondheidskaarte verkoop en verhuur, sodat hele gesinne onwettig in Europa kan kom woon.
JoernalistenWatch ontbloot die geheimsinnige groepe waar Moslem-gebruikers bestellings vir sekere items plaas, en private verkopers … Lees verder
Geweld en misdaad teister Muizenberg
Die polisie monitor die situasie in Capricorn naby Muizenberg in die Kaapse Skiereiland, nadat geweld weer daar opgevlam het.
Maandag het ‘n groep oproeriges winkels in die gebied geplunder en buitebande gebrand. ‘n Sestienjarige jeugdige is in hegtenis geneem op … Lees verder
Swart verwoesting in Coligny ryklik beloon deur die provinsiale regering
Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroeër vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag ‘n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang.
Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, … Lees verder
Franse polisievrou net buite Parys ontvoer en verkrag
Frankryk begin steier onder multikulturele misdaad en geweld. In die jongste voorval waaroor die koerant Le Parisien berig, is ‘n munisipale polisievrou Donderdagaand deur twee mans ontvoer en verkrag.
Sy was besig om in haar privaat voertuig huis toe te … Lees verder
Bruce Fordyce aangeval terwyl hy op straat draf
Die Suid-Afrikaanse langafstandatleet en herhaalde Comrades-wenner, Brucy Fordyce, is op straat in Johanensburg aangeval en beroof terwyl hy vanoggend besig was om te oefen.
Volgens ‘n vriend, mnr. Ray de Vries, is Fordyce, aangeval en van sy hardloopskoene en horlosie … Lees verder
Plaasmoord in Noordwes kom na premier se aanhitsing teen Afrikaners
‘n Boer van die Sannieshof distrik in Noordwes, is doodgeskiet en sy vrou ernstig gewond in ‘n plaasaanval.
Drie gewapende swartes het die mense in die plaashuis oorval.
Die besoeker, ‘n vrou, het glo onder ‘n tafel weggekruip tydens die … Lees verder
ANC wil verder olie op Coligny-vure werp
Die Noordwes se provinsiale regering en die ANC het sê dat hulle wil appelleer teen die besluit om borgtog toe te staan aan twee wit boere van Coligny wat reeds deur die media veroordeel is as moordenaars, sonder enige bewyse. … Lees verder
Skaal van veediefstal naby Gauteng neem drasties toe
‘n Boer van Vredefort in die Vrystaat het ‘n verlies van derduisende rande gely nadat sowat 31 van sy stoet boerbokke Maandagaand op sy plaas gesteel is.
Voorsitter van die Koepel Veediefstal-inligtingsentrum in Noordwes, Sarel van der Wat, sê dié … Lees verder
Pa se waarskuwingskote red jong meisie van swart aanvallers
‘n Jong sekretaresse van Heilbron in die Vrystaat is dankbaar sy leef nadat gewapende swart aanvallers haar verlede Dinsdag oorrompel en beroof het.
Tammie Watson sê dit was ‘n nagmerrie-ervaring. Sy het omstreeks 19:15 by die huis aangekom. ‘n Gewapende … Lees verder
Wrede slagting van beeste skok eienaars
Nog niemand is in hegtenis geneem nie in verband met die wrede slagting van nege Bonsmara-beeste op ‘n plaas in die Potchefstroom-distrik in Noordwes.
Veiligheidskoördineerder van die plaaslike brandvereniging se Groep Ses, Sarel van der Wat, sê die eienaars, Marius … Lees verder
Drie swart verdagtes aangekeer na plaasmoord op Wepener
Drie swartes verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof in verband met die moord op ‘n boer en sy huiswerker op ‘n plaas in die Wepener-distrik in die Vrystaat.
Twaalfuur net voor middagete Sondag het die polsie ‘n wenk … Lees verder