EU bemoedig deur Oekraïne-vredespogings

Die Europese Unie het gesê hulle is bemoedig deur onlangse verwikkelinge in die Oekraïne.

EU-ambassadeurs het in Brussel byeengekom om die situasie in die Oekraïne te bespreek.

‘n Woordvoerder sê die EU sal die opheffings van sanksies teen Rusland oorweeg … Lees verder

NAVO saboteer vredesproses in Oekraïne

NAVO misbruik die Oekraïense krisis as ‘n verskoning om sy militêre teenwoordigheid nader aan Rusland se grense uit te brei en planne vir ‘n nuwe vinnige reaksiemag sal die vredesproses in die ooste van die Oekraïne saboteer, het die Russiese … Lees verder

Russe simuleer aanval op Pole

Dokumente wat deur ‘n toonaangewende Poolse nuustydskrif, Wprost, in die hande gekry is, bevestig dat Rusland en Belarus gedurende ‘n gesamentlike militêre oefening, ‘n gesimuleerde aanval op Pole uitgevoer het.

Die oorlogspeletjies, wat glo in September gehou is en ongeveer … Lees verder