Minister dreig om huursoldate te laat arresteer

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula het gewaarsku dat voormalige SAW-soldate wat as huursoldate in Nigerië optree, in hegtenis geneem moet word wanneer hulle terugkeer huis toe.

“Die polisie het ‘n verantwoordelikheid om te verseker dat, as hulle terugkom, die … Lees verder

Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe

Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys.

Dié twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde van oplaaiende druk … Lees verder

Minister weier om vraag oor wapenaankope te antwoord

arms2Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, het geweier om ‘n vraag in die parlement te beantwoord oor die koste van die omstrede wapentransaksie.

Die minister het gesê sy kan nie die vraag beantwoord terwyl die verkrygingsproses deur die Seriti-kommissie ondersoek word … Lees verder

SA ontplooi soldate in DRK na Veiligheidsraad se goedkeuring

Suid-Afrikaanse soldate gaan in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo ontplooi word nadat die hoof van die Verenigde Nasies se missie in die DRK die beskerming van burgerlikes beveel het.

Die ontplooiing is deur president Jacob Zuma … Lees verder