Zuma skerm dat Sassa-minister moet bly

President Jacob Zuma sê oproepe van opposisiepartye en die burgerlike samelewing dat die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, afgedank moet word, is voortydig.

Zuma het Donderdag in ’n mondelinge vraesessie in die parlement ’n stortvloed van kritiek en vrae … Lees verder

Pak slae tuis dalk onwettig

stoutDie minister van maatskaplike ontwikkeling het glo gesê ouers moet hul kinders met behoorlike waardes grootmaak om seker te maak dat hulle nie hul eie kinders eindelik doodmaak nie.

’n Nuwe wetsontwerp kan dit onwettig gaan maak vir ouers om … Lees verder