Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

entstofDie uitbreek van bek-en-klouseer vier jaar gelede het Suid-Afrika R4 miljard per jaar in verlore uitvoere gekos en was grootliks te danke aan die ineenstorting van die staat se vermoë om entstowwe te vervaardig.

Suid -Afrika het vir meer as … Lees verder

Joemat-Pettersson: Was dit dief of teef?

Die ANC-hoofsweep, Stone Sizani, het twee parlementslede se opmerkings teenoor Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, veroordeel.

“Ons is in kennis gestel dat die ANC-LP Salamuddi Abram gister [Woensdag] in ‘n hewige debat die minister ‘n leuenaar genoem Lees verder

Swart boere immuun teen Landbankterugnames

Maar volgens ingeligte bronne is daar "honderde swart boere" wat nie betaal nie en wie se plase tans aan regsoptrede blootgestel is. Die uitvoerende hoof van die Landbank, Phakamani Hadebe, beweer dat die bank R100 miljoen per maand weens hierdie … Lees verder