Minister sal SAKP se aanbevelings oor Derby-Lewis oorweeg

protest-clive-derby-lewisDie minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Mike Masutha sê voorleggings van familielede en ander belanghebbendes sal in ag geneem word voor ‘n finale besluit oor parool vir Clive Derby-Lewis geneem word.

Daar is aanbeveel dat Derby-Lewis parool toegestaan ​​word, … Lees verder

Minister moet besluit oor Eugene de Kock

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha moet besluit of die voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, op parool vrygelaat sal word.

Regter Thokozile Masipa het beslis dat die minister … Lees verder