SA en Guinee teken verdrae na Ebola versprei

ebolaSuid-Afrika en Guinee sal voorts gesamentlike navorsing onderneem om die uitbreking van dodelike siektes in albei lande te voorkom en te bekamp.

Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane en haar Guinese eweknie, Francois Fall het gister in Pretoria 8 … Lees verder

Netanyahu sal nie Mandela-begrafnis bywoon nie

Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu sal nie die gedenkdiens vir Mandela bywoon nie.

Sy kantoor sê dit is te duur om na Suid-Afrika te reis.

Netanyahu het aanvanklik die Suid-Afrikaanse owerhede laat weet dat hy die diens sou … Lees verder

Zuma nie na Bob se inhuldiging nie

President Jacob Zuma sal nie teenwoordig wees by Robert Mugabe se inhuldiging nie.

Adjunkpresident, Kgalema Motlanthe verteenwoordig Suid-Afrika vandag by die plegtigheid in Zimbabwe.

Hy word van die Minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane vergesel. Bykans 40 huidige en voormalige … Lees verder