Tuks weer oop na miljoene se skade by kampusse landwyd

Die Universiteit van Pretoria sal Donderdag weer vir personeellede open nadat die begin van die studiejaar en registrasie die afgelope twee weke deur oproer ontwrig is.

Die universiteitsbestuur het intussen toegegee aan die betogers se eise en ‘n ooreenkoms met … Lees verder

Minister wil glo nie aan studente se eise toegee nie

Swart studenteraadslede het Donderdag die vergadering met die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, vroeg verlaat.

Nzimande het saam met amptenare van sy departement met studenteraadleiers van universiteite landwyd in Tembisa vergader.

Dit was ‘n poging om die lot van … Lees verder

Polisie neem betogers by UK in hegtenis

Betogers by die Universiteit van Kaapstad is deur die polisie in hegtenis geneem. Die groep het hulself nie verset nie en protesliedjies gesing terwyl hulle in vangwa’s gelaai is.

Die betogende studente het die ingang na die Bremner-gebou beset.

Die … Lees verder

HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut

Die Hoër Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word.

Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind.… Lees verder

Swart studente raak gewelddadig oor hulpgeldtekort

tutDie uitvoerende hoof van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, Msulwa Daca, sê hulle beskik nie oor die nodige begroting om alle studente van hulp te wees nie.

Dié uitspraak kom nadat swart studente gewelddadig geraak het oor ‘n tekort … Lees verder