Zuma nie na InnovaBRICS-beraad nie

President Jacob Zuma sal nie na die Verenigde Koninkryk reis vir die 3de Jaarlikse Konferensie van InnovaBRICS nie, het die presidensie gesê.

Dié byeenkoms vind op 27 Oktober 2014 plaas.

‘n Diplomatieke herrie het tot die ontrekking van Zuma se … Lees verder

Chinese FAW wil taximark vat

Die Chinese maatskappy, First Automotive Works (FAW), beplan om ‘n fabriek in die Oos-Kaap te open.

FAW is ‘n vervaardiger van swaar handelsvoertuie.

President Jacob Zuma sal Donderdag in Port Elizabeth die vervaardigingsprojek by Koega bekendstel.

Na verwagting sal net … Lees verder

ANC wil deurdruk met kredietamnestie

Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het Dinsdag gesê uitleners moet strenger bekostigbaarheidstoetse doen as antwoord op besware teen die verwydering van negatiewe kredietinligting.

Die minister sê hy verstaan die vrees dat die kredietinligtingsamnestie die risiko en koste

Lees verder

VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê

Die ANC-regering se verstommende uitsprake dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie ‘n enkele wit mens in Suid-Afrika verarm het nie, kan nie langer geduld word nie en die Vryheidsfront Plus het met ‘n aksie begin om bewyse hieroor in te … Lees verder

SEB-fronte geteiken

Die praktyk van fronte vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is onvergeeflik, het president Jacob Zuma Donderdag gesê .

By die eerste nasionale beraad oor breëgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) in Midrand, het Zuma gesê “fronte is onvergeeflik want dit verwring Lees verder

Regering wil skaliegas-ontginning goedkeur

Die regering kan skaliegas-ontginning voor aanstaande jaar se verkiesing goedkeur.

Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies sê skaliegas kan ‘n noodsaaklike deel van Suid Afrika se soeke na energie-sekerheid wees.

Op ‘n vraag oor die sterk weerstand teen … Lees verder