SA Mediese Vereniging woedend oor 2 se skorsing

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi se besluit dat twee dokters van die Evander-hospitaal in Mpumalanga geskors word, as voorbarig bestempel.

Die dokters is geskors nadat hulle na bewering ‘n noodkeisersnee op ‘n swart tienerma … Lees verder

DA te gretig dat Ebola uitbreek, sê minister

Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê hy is teleurgesteld in die optrede van Jack Bloom van die DA wat bewerings oor ‘n pasiënt rakende Ebola gemaak het, sonder dat hy enige bevestiging het.

“Ons is oorval met oproepe na … Lees verder

Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister

farmaMinister van gesondheid, Aaron Motsoaledi sê ‘n beplande veldtog deur multinasionale farmaseutiese maatskappye teen die voorgestelde Suid-Afrikaanse patentwette is “volksmoord”.

” Hierdie dokument kan baie Suid-Afrikaners ter dood veroordeel ,” het hy gesê. “Dit is geen oordrywing. Dit is ‘n … Lees verder

Koste van privaatsorg moet verlaag word sê minister

gesondheidDie regering wil hê die koste van privaat-gesondheidsorg moet verlaag word om by te dra tot die sukses van die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering.

Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê die privaat-gesondheidsorgbedryf is gekant teen verandering en wil hê mense … Lees verder

Staatshospitale doen 200 aborsies per dag

acdp’n Gemiddeld van 200 aborsies word daagliks in Suid-Afrika uitgevoer, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê.

Die minister het Vrydag in ’n geskrewe antwoord op ’n vraag in die parlement gesê altesame 82 920 aborsies is tussen April … Lees verder

Sport se alkoholverslawing binnekort gedokter

biersabSuid-Afrikaanse sport gaan broodnodige borgskappe verloor te danke aan die regering se beplande verbod op alkoholadvertensies.

Die direkteur-generaal (DG ) van sport en ontspanning Alec Moemi het die Parlement se portefeuljekomitee oor sport ingelig oor die gevolge van die Lees verder

Bloedtoets-uitslae neem staat 26 weke

bloedtoetsDit het die staat se forensiese diens verlede jaar ‘n gemiddeld van 26 weke geneem om die uitslae van ‘n bloedalkoholtoets te verskaf, het dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, aan die parlement gesê.

In ‘n geskrewe antwoord op ‘n … Lees verder