Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het in sy Begrotingsrede in die Parlement gesê die land kan nie geld bestee wat hy nie het nie en kan nie meer geld leen as wat hy kan terugbetaal nie.

Hy het gesê … Lees verder

Plastieksakheffing bring R1 miljard in

Die totale omvang van geld wat ingesamel is sedert die bekendstelling van die plastieksakheffing in 2003 tot Augustus vanjaar is R1,1 miljard, het die minister van finansies, Nhlanhla Nene die parlement verklaar.

Tot dusver vanjaar is R42 miljoen ingesamel.

Die … Lees verder

Minister waarsku dat belastinglas gaan verhoog

Die ANC het die minister van Finansies, Nhlanhla Nene se eerste begrotingsrede vir die mediumtermyn verwelkom en gesê die regte balans is getref tussen die behoeftes van die armes en die noodsaaklikheid om staatsbesteding in te perk.

Nene het sy … Lees verder

Tito Mboweni onttrek as LP

Pravin Gordhan se heraanstelling in sy pos as minister van finansies, sal onstuimigheid en onsekerheid in markte kalmeer, sê sy ondersteuners.

Terwyl die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Tito Mboweni, volgens gerugte die voorloper vir die pos skyn te … Lees verder

Maatskappye moet belasting betaal en politieke partye steun

Pravin Gordhan, minister van finansies, het maatskappye gewaarsku om nie geld uit Afrika te “smokkel” nie, het die SAUK Maandag berig.

Gordhan het groot korporasies wat baie wins maak, maar min belasting betaal, vir kritiek uitgesonder.

Hy het by die … Lees verder

Geen begrotingsverrassings nie, sê ekonoom

Ekonome verwag nie verrassings tydens die Minister van Finansies se medium termyn begrotingsrede vandag nie.

Die mediumtermyn-begroting word gesien as ‘n vooruitskouing van staatsbesteding oor die volgende drie jaar.

Ekonoom Dawie Roodt sê dit is algemeen bekend dat die ekonomie … Lees verder

‘Wêreld moet regmaak vir ergste met Amerikaanse dooiepunt’

Die minister van finansies, Pravin Gordhan sê die wêreldgemeenskap moet hulself vir die ergste voorberei weens Amerika se skuldkrisis.

Hy het gewaarsku dat ekonomiese teenmaatreëls getref moet word om dit die hoof te bied.

Gordhan het in ‘n onderhoud met … Lees verder

Ombudsman vir belasting aangewys

Pravin Gordhan, minister van finansies, het Dinsdag die land se eerste belastingombudsman aangewys.

Die afgetrede regter Bernard Ngoepe sal die pos beklee.

“Die kantoor is bedoel om belastingbetalers van ’n bekostigbare meganisme te voorsien waardeur hulle administratiewe probleme kan hanteer … Lees verder

Koolstofbelasting kan ekonomie knou

carbontaxDie Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid waarsku dat die voorgestelde koolstofbelasting ‘n ernstige impak op die land se ekonomie en werkskepping kan hê.

Die Kamer se uitvoerende hoof, Neren Rau sê hulle ondersteun maatreëls om koolstofvrystellings te verminder, maar … Lees verder

Swart boere immuun teen Landbankterugnames

Maar volgens ingeligte bronne is daar "honderde swart boere" wat nie betaal nie en wie se plase tans aan regsoptrede blootgestel is. Die uitvoerende hoof van die Landbank, Phakamani Hadebe, beweer dat die bank R100 miljoen per maand weens hierdie … Lees verder

Maar volgens ingeligte bronne is daar "honderde swart boere" wat nie betaal nie en wie se plase tans aan regsoptrede blootgestel is. Die uitvoerende hoof van die Landbank, Phakamani Hadebe, beweer dat die bank R100 miljoen per maand weens hierdie … Lees verder