Energie-oorlog in parlement raak warm

Die DA sê die minister van energie, Tina Joematt-Petterson het die parlement mislei en moet geskors word hangende ‘n ondersoek.

Die DA se Lance Greyling sê Joematt-Petterson het verlede week ontken dat sy betrokke was by die aanstelling van die … Lees verder

Eskom belowe geen kragonderbrekings dié week

Met gerugte dat beurtkrag die ANC in die komende verkiesing kan benadeel, het Eskom intussen die versekering gegee dat daar geen kragonderbrekings sal wees hierdie week nie.

Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger sê beurtkrag word nie in die vooruitsig gestel … Lees verder

Eskom kry mededinging

Onafhanklike kragverskaffers sal nou danksy die Nasionale Geïntegreerde Hulpbronplan met Eskom kan meeding.

Dipuo Peters, minister van energie, het Donderdag in Pretoria gesê: “Dié plan bepaal wat Suid-Afrika teen 2013 moet hê om kragsekerheid te verseker.”

Peters sê die hulpbronplan … Lees verder