Swart toppresteerder het in 2014 Matriek geskryf

Suid-Afrika se drie swartste provinsies – Limpopo, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – het die swakste gevaar in hul matriekeksamen ten spyte van twintig jaar se swart regering.

‘n Swart toppresteerder se vreemde goeie punte vir 2015 is ook later onder … Lees verder

Nes van korrupsie in swart onderwys oopgevlek

Swart lede van die onderwysersunie Sadou is so verstrik in korrupsie het die minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga gesê dat dit op die “rand van ineenstorting” verkeer.

Ondersoekbeamptes wat deur Motshekga aangestel is, het bevind dat Sadou-lede het die … Lees verder

Geen name by matriekuitslae 2014

Matriekuitslae wat in koerante gepubliseer word, gaan slegs die identiteitsnommer en eksamennommer van leerlinge bevat, het die departement van basiese onderwys Dinsdag gesê.

Dié stap sal groepe waartoe uitblinkers en mislukkings behoort verdoesel.

Die besluit is geneem na taakspan se … Lees verder

Matriek 2014: Departement is slaggereed

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het by ‘n nuuskonferensie gesê alle voorbereidings vir 2014 se senior sertifikaat-eksamen is afgehandel.

Altesaam 688 660 matrieks het vir die eksamen geregistreer. Die meeste kandidate, 550 127 is voltydse leerlinge; net 138 … Lees verder

Skole open vandag regoor die land

skoolMiljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar.

Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag.

Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes … Lees verder

‘SA het die Titanic omgedraai in onderwys’

Angie MotshekgaDie uitslae van die vorige nasionale matriekeksamen toon dat die land se onderwysstelsel verbeter het nadat die kurrikulum hersien is, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê.

“Ons het die storm oorleef en die Titanic omgedraai,” het die minister … Lees verder

Minister vra insette oor matriekslaagsyfer

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, wil die matriekslaagsyfer van 30% verbeter.

Motshekga se departement het sedertdien ’n beroep op die publiek gedoen om kommentaar te lewer en hul menings oor die toedrag van sake te gee.

Die minister Lees verder

Matriek: Regering doen weg met bevoegdheidstoetse vir merkers

Die regering het weggedoen met bevoegdheidstoetse vir onderwysers wat matriekvraestelle wil merk.

Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het aan die parlement gesê die toetse sal slegs weer ingestel word ná samesprekings met die onderwysersvakbond, SADOU.

Die vakbond het … Lees verder