Danny Jordaan stom oor FIFA-aantygings

Onthullings dat twee Suid-Afrikaners na bewering die sokkerliggaam FIFA met 120 miljoen rand omgekoop het sodat Suid-Afrika die Wêreldbeker sokkertoernooi in 2010 kon aanbied, het “Madiba-koors” waarskynlik vir goed laat verdamp.

Die kantoor van die Amerikaanse prokureur-generaal sê die twee … Lees verder

Manuel en Motlanthe tree uit

‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie.

Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir … Lees verder

Trevor Manuel sê mense moet nie soos hy geld uit politiek maak nie

Trevor Manuel, minister in die presidensie, het Maandag gesê Suid-Afrikaners moet nie soos hy geld uit politiek probeer maak nie.

Hy het gesê om sy voorbeeld te volg is nie die oplossing nie.

“Moenie na my kyk en sê dat … Lees verder

ANC paai SA Jode

Minister in die Presidensie Colins Chabane het magtige en invloedryke die Joodse gemeenskap gepaai deur te verklaar dat die Jode ‘n belangrike bydrae maak tot Suid-Afrika en die ontwikkeling daarvan.

Hy het beklemtoon dat hulle het geen planne het om Lees verder

Waarheen is die Intelligensiediens se miljarde?

Collins Chabane, minister in die presidensie, het erken dat die verslae van die parlement se staande komitee oor intelligensie reeds die afgelope drie jaar nie deur die presidensie ontvang is nie.

Suid-Afrika se intelligensie gemeenskap het sedert 2010 sowat R18 … Lees verder

Skaf departement van vroue, kinders, gestremdes af

Die departement van vroue, kinders en mense met gestremdhede se geldsake en bestuur is haglik en die tyd het nou aangebreek dat dié departement na jare van wanbestuur afgeskaf word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder … Lees verder