Liberale Franse politikus met broek op sy enkels gevang

‘n Liberale Franse politikus het skuldig gepleit nadat hy gevang is in ‘n seksuele daad in die openbaar. Robert Rochefort is in hegtenis geneem in Velizy, naby Parys, verlede week, vir onsedelike ontbloting, volgens Franse mediaberigte.

Die 60-jarige, wat na … Lees verder

Uitspraak in kinderporno-saak Woensdag verwag

Die Vrystaatse Hooggeregshof sal waarskynlik Woensdag uitspraak lewer in die kinderpornografie-verhoor.

Die aangeklaagde, ‘n man van Sasolburg wat in die hof erken het dat hy ‘n pedofiel is, het vroeër skuld beken op honderde aanklagte, waaronder die vervaardiging, besit en … Lees verder

VN-verslag sê SA-troepe ergste seksuele oortreders

Die Weermag sal ‘n verslag deur die Verenigde Nasies bestudeer, waarin beweer word dat Suid-Afrikaanse troepe die ergste oortreders ten opsigte van seksuele misdrywe op vredesendings is.

Die weermag sê hy sal nie enige wangedrag deur sy lede duld nie, … Lees verder

Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes

Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het teruggekrabbel oor omstrede reisvereistes vir kinders wat na en van Suid-Afrika reis.

Volgens die verklaring is die volledige geboortesertifikaat nie meer nodig wanneer albei ouers met geldige paspoorte en visums vir hulself en … Lees verder

Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag

BLACK-RAPIST-FACE‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 34 minderjariges en twee vroue verkrag het, sal vandag in die Johannesburgse Hoëhof met sitting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn.

Die 42-jarige man sal waarskynlik op 122 aanklagte teen hom pleit, het … Lees verder