Seks, drank en rook onder minderjariges buite beheer

‘n Winkelsentrum in Krugersdorp, Gauteng het ‘n partytjiebestemming vir wit minderjariges geword wat drink en rook.

In baie gevalle laai die ouers hul tieners by die winkelsentrum af denkende dat hul telge gaan fliek, sonder enige idee van die oortredings … Lees verder

Bob Hewitt voor vir verkragting

hewittDie voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt, wat van verkragting beskuldig word, sal na verwagting vanoggend in die Boksburgse landdroshof verskyn.

Die 73-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting.

Een van die voorvalle het glo by Sun City in 1981 … Lees verder