Volkstaat kan ‘n Zimbabwe-eindspel verhoed

Skets van die volkstaatgebiedBeeld het vandag ‘n verkorte weergawe van my brief in antwoord op Pieter du Toit se Volkstaat hou g’n heil in gepubliseer. Hier is die volledige brief, wat ek intussen ‘n bietjie bygewerk het. (Ek dink Beeld is  gister oorval … Lees verder

Regstellende aksie in die spervuur

Regstellende aksie se Engelse naam, affirmative action, kan waarskynlik naatloos toegepas word wanneer dit ingespan word waarvoor dit bedoel is – die beskerming van minderheidsregte. Dan maak dit immers deel uit van ‘n belangrike volkeregtelike beginsel, naamlik die beskerming … Lees verder

Afrikaans kan in die nuwe RSA bestaan, mits…

  • Die mees populistiese, aan die een kant, as die proses van onderhandel, deel en leef saam. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit
Lees verder

Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?

Die meer populistiese benadering hou die proses van onderhandel, deel en saamleef as ideaal voor. Dit het al die elemente vir mededeelsaamheid en vreedsame naasbestaan terwyl jy jou eie behou. Dit maak voorsiening vir 'n breë algemene stelsel. Dit is