Afrikaanse gebiede vaar sleg op lys van SA miljoenêrs

Hoewel Afrikaners vir die grootste deel van die twintigste eeu die land regeer het, besit hulle weinig van die land se rykdom. Dié afleiding kan gemaak word uit die jongste rykdomverslag oor Suid-Afrikaanse stede wat deur die maatskappy New World … Lees verder

Nog Gupta-tentakels ontbloot

Etiese kwessies rakende die Guptas se tentakels wil maar net nie wyk nie. Dit wil al hoe meer voorkom asof Suid-Afrika deur ‘n buitelandse groep Indiërs oorgeneem is.

Die brandarm familie van Atul Gupta wat in 1993 hier aangeland het … Lees verder