Amerikaanse aanval op Sirië: Eerste hindernis oorgesteek

kerry4‘n Amerikaanse Senaatskomitee oor buitelandse betrekkinge het ‘n resolusie aanvaar ten gunste van militêre ingryping in Sirië, in weerwil van groot teenkanting wat onder gewone kiesers heers.

Tien senatore het ten gunste van die resolusie gestem, sewe daarteen en een … Lees verder

Britse parlement stem teen Siriese aanval

Die Britse stem teen ‘n militêre aanval in Sirië is ‘n taai klap vir premier David Cameron se binnelandse politieke lotgevalle.

Sedert hy die amp in 2010 opgeneem het, is hy by verskeie geleenthede ondermyn nie net deur  opposisiepartye nie, Lees verder