Israeli diplomaat uit Brittanje gesit

Die Britse minister van buitelandse sake, David Milliband, glo dat Israel Britse paspoorte misbruik het in die sluipmoord op ‘n Hamas-amptenaar in Doebai .

“In die lig daarvan dat hierdie ‘n baie gesofistikeerde operasie was waarin hoë-kwaliteit vervalsings gemaak is, … Lees verder