Brasilië in stryd teen Zika

Die Brasiliaanse president, Dilma Rousseff het ‘n beroep op Suid- en Sentraal-Amerikaanse lande gedoen om saam te staan in die stryd teen die Zika-virus.

Brasilië het al byna 4000 gevalle van babas met kleinskedeligheid aangemeld, wat aan die virus toegeskryf … Lees verder