Orwell se grootste nagmerrie bewaarheid.

Dit sal seker menige lid van die publiek opgeval het hoe dramaties die wêreld besig is om te verander. En hierdie verandering voorspel nie veel goeds vir die mensdom nie. Ons leef deesdae in die wêreld van skadu’s, van morele … Lees verder