Ligte vliegtuig stort in Midrand neer

Twee insittendes van ‘n ligte vliegtuig is Woensdagoggend in Midrand is beseer hulle neergestort het.

Verteenwoordigers van die plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel

Volgens ER24 het hulle vanoggend vroeg naby Krugerlaan ‘n ligte vliegtuig … Lees verder

PAP-skeppers besteel by hotelingang

Verskeie afgevaardigdes van die Pan-Afrika Parlement is buite hul hotel in Midrand beroof, het die Gautengse polisie gesê.

Hulle is Vrydagaand aangeval terwyl hulle in hul pendelbus oppad van die lughawe hotel toe gereis het, het polisiewoordvoerder Lungelo Dlamini in … Lees verder

EFF-grondbesettingsplan in Midrand gefnuik

EFF-lede met rooi hempies en pette het onlangs ‘n aantal plakkers op ‘n oop stuk kleinhoewe in Belvedereweg neffens die Glen Austin-voëlpark in Midrand gevestig. Oor die afgelope paar dae het die SAPD egter die stukture afgebreek, maar die eienaars … Lees verder

Inwoners kla dat Metropolisie hutte afbrand

shacksSowat 200 plakkershutte is Dinsdag in ‘n brand in Midrand, tussen Pretoria en Johannesburg, verwoes het Gauteng-nooddienste gesê.

‘n Digte, donker rookkolom het steeds bo die gebied gehang teen laatmiddag. Inwoners het die polisie daarvan beskuldig dat hulle die hutte … Lees verder

Gupta-nuusredakteur vlug na Indië

‘n Werknemer by die Gupta-broers se beleërde nuuskanaal ANN7 het Suid-Afrika inderhaas verlaat. Hy is terug na Indië nadat hy sy bedanking ingedien het.

Rajesh Sundaram, voormalige raadgewende redakteur, het een van die redes vir sy bedanking gegee as die Lees verder

Rowers blaas OTM in Midrand op

Rowers het ‘n OTM in Midrand opgeblaas en is vort met ‘n onbekende hoeveelheid geld, het die Johannesburgse polisie Donderdag gesê.

Kaptein Kym Cloete het verklaar dat drie gewapende mans werkers by ‘n vulstasie in Noordwyk omstreeks 2:20 vm aangehou … Lees verder