Trump se skoonseun steek bande met Soros weg

Jared Kushner, president Trump se skoonseun en senior adviseur, het die eienaarskap van ‘n eiendomsbelang wat verband hou met George Soros, volgens die Wall Street Journal nie bekend gemaak nie.

In sy openbaarmakingsvorm wat vroeër vanjaar geliasseer is, het Kushner … Lees verder

Le Pen weier kopdoek vir ontmoeting met Groot Moeftie

Marine Le Pen het geweier om ‘n kopdoek dra vir ‘n vergadering met die Groot Moeftie in Beiroet. Op sosiale media het Christene en vroue haar geprys vir haar moed.

Die voorgestelde vergadering met die Groot Moeftie, die mees prominente … Lees verder

‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’

In die gesaghebbende sakekoerant, NRC Handelsblad, het daar twee dae gelede ‘n artikel deur die joernalis Arnold Karskens verskyn waarin hy voorspel dat daar oor slegs enkele maande ‘n revolusie in Wes-Europa gaan plaasvind soos wat die spanning tussen Europeërs … Lees verder

Hoe gaan dit met die imperiale projek?

President Barack Obama sal by die Verenigde Nasies hierdie week sy laaste geleentheid hê om sy globale buitelandse beleid na te jaag, wat tans nuwe uitdagings bied.

Die toenemend komplekse dinamika in die geteisterde Midde-Ooste het Obama se langtermyn beleidsdoelwitte … Lees verder

ISIS neem olieraffinadery in Irak oor

Militante van die Islamitiese Staat (ISIS) het ‘n deel van ‘n raffinadery in Irak oorgeneem, het Xinhua berig.

Die bevelvoerder van ’n federale polisiemag wat getaak is om Irak se grootste olieraffinadery te beskerm, is Woensdag in hewige gevegte gedood.… Lees verder

Petrolbelasting byt van more af seer

Suid-Afrikaanse motoriste gaan van môre af baie meer vir brandstof betaal.

Petrol in die binneland word om middernag met R1.62 duurder en diesel met R1.24. Parafien word met 36 sent per liter duurder en petroleumgas met 85 sent per kilogram.… Lees verder

Olieprys styg na dood van Saoedi-Arabië se koning

Die prys van olie het na nuus van die dood van Koning Abdullah van Saoedi-Arabië, die grootste produsent in die Organisasie van Petroleumuitvoerlande, gestyg.

Kroonprins Salman bin Abdul Aziz sal Abdullah, wat op die ouderdom van 90 oorlede is, opvolg. … Lees verder

Petrolprys effens laer

Die daling van 45 sent per liter vir brandstof, is ‘n welkome aankondiging vir verbruikers.

Die vermindering in die kleinhandelsprys van petrol sal net voor Kersfees aan Suid-Afrikaners verligting bring, maar verbruikers se skuldlas bly ‘n probleem.

Die daling is … Lees verder

Vredesproses in Midde-Ooste wys tamheid

Amerikaanse pogings om die vredesproses in die Midde-Ooste weer aan die gang te kry, het ‘n terugslag beleef nadat president Barack Obama en Israeli premier Benjamin Netanyahu se ontmoeting tekens van spanning getoon het.

Nadat die twee ‘n uur en … Lees verder

Ajatolla vra einde aan straatbetogings

Die opperleier van Iran, ajatolla Ali Chamenei, het gister ’n einde geëis aan die straatbetogings wat die land ruk sedert ’n betwiste verkiesing ’n week gelede, en gesê enige bloedvergieting sal hul leiers se skuld wees.

Hy het president Mahmoed … Lees verder