Leon Lemmer: Van die sagte realisme van Edward Hopper tot die beperkte verbeelding van Michel Houellebecq

Die Ierse skryfster, Christine Dwyer Hickey (gebore in 1960), is die outeur van tien fiksieboeke. Haar jongste boek is The Narrow Land (London: Atlantic Books, 2019, 384p, R228 (loot); Amazon Kindle $12,64). “The Narrow Land – that’s what we call … Lees verder

Leon Lemmer: Kerry Bolton oor regse kunstenaars

Ons leef in ‘n tyd waarin kunstenaars wat nie links genoeg is nie, geteiken word. Plaaslik is daar eintlik net ‘n enkele ideologie of narratief wat geduld word. Daaraan word uitdrukking gegee met woorde soos regstelling, transformasie, integrasie, assimilasie, nasiebou … Lees verder

Terug na die volk: ‘n literêre slagspreuk?

Geruime tyd reeds dink ek daaraan om iets oor die Afrikaanse letterkunde te skryf, daardie letterkunde wat dreig om saam met ons taal uit te sterf soos wat Engels en politieke korrektheid tsoenami-gewys oor ons spoel. Miskien bied die dood … Lees verder

Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik … Lees verder

Ons kort ‘n neoreaksionêre beweging in die kunste

Vanoggend word ek vieruur wakker en dink aan daardie roman wat ek al lankal wou skryf oor ‘n taamlik geleerde blanke boemelaar wat in Johannesburg se strate rondswerf. Of liewer, hy gebruik sy skeppende vermoëns en sy vindingrykheid om sonder … Lees verder