Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik

schumiskiFranse ondersoekbeamptes sê die sewemalige wêreldkampioenrenjaer, Michael Schumacher, het beslis buite ‘n aangeduide roete in die Franse Alpe geski toe hy op 29 Desember sy balans verloor en met sy kop teen ‘n rots geval het.

Sulke roetes, soms swart … Lees verder

Schumi word 45, steeds in koma

Die Formule Een-legende, Michael Schumacher word vandag 45 terwyl hy steeds in ‘n koma in ‘n Franse hospitaal lê, nadat hy erge kopbeserings in ‘n ski-ongeluk opgedoen het.

Sy dokters sowel as familie se monde wou nie enige verklarings oor … Lees verder

Michael Schumacher ernstig beseer in ski-ongeluk

Michael Schumacher, die voormalige Grand Prix-wêreldkampioen en een van die suksesvolste in die geskiedenis van motorsport, verkeer tans in ‘n koma in die hospitaal ná ‘n ski-ongeluk in die Franse Alpe wat gister plaasgevind het.

Die Duitse renjaer, wat 44 … Lees verder

Michael Schumacher kom uit die donker!

Michael Schumacher en die driepuntsterJa, al die stories dat Schummie weer gaan jaag, is toe bevestig. Die afgetrede wêreldkampioen van Duitsland het nie net vir groot kaartjieverkope by die toekomstige Duitse Grand Prix gesorg nie, maar ook veroorsaak dat van die mense by die … Lees verder

Schumacher terug in Formule Een? Wat’s die kans?

Michael SchumacherDit is onwaarskynlik dat Michael Schumacher na Formule Een sal terugkeer, ten spyte van kontak met die nuwe span, Mercedes Grand Prix, het die sewe-keer voormalige wêreldkampioen se segsvrou gister gesê.

“Michael geniet sy lewe. ‘n Terugkeer na Formule Een … Lees verder