Minister van justisie plaas regter Mabel Jansen op ‘spesiale verlof’

Volgens ‘n aankondiging vandag, het die minister van justisie Michael Masutha regter Mabel Jansen op spesiale verlof geplaas, wat op ‘n skorsing neerkom. Dit volg nadat ‘n maatskaplikegeregtigheidskryger, Gillian Schutte, die regter in die media begin aanval het weens die … Lees verder

Uitspraak oor appèl teen Walus-vrylating Donderdag verwag

Die uitspraak in die Minister van Justisie se aansoek om appél teen parool vir Janusz Walus sal waarskynlik Donderdag in die Pretoriase Hooggeregshof gelewer word.

Walus dien lewenslange tronkstraf uit vir die moord op die voormalige SAKP-leier, Chris Hani, terwyl … Lees verder

FN sal VN nader oor Derby-Lewis se parool

Die Front Nasionaal gaan die VN se Menseregtekommissie nader omdat Clive Derby-Lewis se mediese paroolaansoek sloer.

Die party sê in ‘n verklaring geen reaksie is ontvang van die Departement van Korrektiewe Dienste nie ondanks ‘n ondersoek deur die mediese paroolraad … Lees verder

Minister moet besluit oor Eugene de Kock

Die Noord Gautengse Hooggeregshof het beslis dat die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha moet besluit of die voormalige bevelvoerder van die polisie se Vlakplaas-eenheid, op parool vrygelaat sal word.

Regter Thokozile Masipa het beslis dat die minister … Lees verder