Michael Booth oor die Skandinawiërs: The almost nearly perfect people

By nie-verloopte Afrikaners is die Skandinawiese lande berug vir die finansiële en morele steun wat hulle aan Suid-Afrikaanse terreurbendes gegee het. “The political leaders of the North have often served as the moral compass of the world” (Booth, bron hier … Lees verder