Leon Lemmer: Tot lof van mure?

Stewige, hoë mure kan die grondslag vir goeie buurskap wees, veral in ‘n abnormale samelewing soos Suid-Afrika, waar rasgeïntegreerde woongebiede van owerheidsweë aan almal, maar veral aan die blankes, opgedring word en verset hierteen as rassisme en rassediskriminasie teen nie-wittes … Lees verder

Trump: Plan om muur tussen VSA en Mexiko met dwelmgeld te finansier

Die Republikeinse Party se presidentskandidaat, Donald Trump, het Woensdag in Phoenix, Arizona, in ‘n brander van ‘n toespraak belowe dat onwettige immigrante uit Mexiko se dae getel is want die VSA gaan ‘n muur bou met dwelmgeld.

“Ons gaan ‘n … Lees verder

Dwelmbendegevegte in Mexiko eis 43

Minstens 43 mense is dood in ‘n skietgeveg tussen lede van die veiligheidsmagte en ‘n gewapende bende in een van Mexiko se gewelddadigste state.

Die geveg in Michoacan het na bewering met dwelms verband gehou en volgens amptenare is minstens … Lees verder

‘Merkel moet meeluistering as ‘n kompliment beskou’

Woede oor die VSA se spioenasie op bondgenote is fel aan die toeneem. Meksiko en Brasilië het ook reeds beswaar daaroor aangeteken.

Kort op die hakke van Frankryk dié week, het Duitsland het die Amerikaanse ambassadeur, John B Emerson, ontbied … Lees verder