Vier vas vir wrede moord in Oranjeville

oranjevilleDie polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem na die grusame moord op Vivien Ponté (57) in Oranjeville. Die vrou se verbrande lyk is Maandagoggend deur die polisie en bure ontdek.

Die swart mans is Dinsdag aangekeer in die Metsimaholo-lokasie. … Lees verder

Stakende werkers is Sasolburg se nagmerrie

metsimaholo“Die stert is besig om die hond te swaai, alhoewel die hond reeds dood is,” sê die Vryheidsfront Plus se raadslid in die plaaslike munisipaliteit, Theo du Toit.

Dit is bekend dat die werknemers van Metsimaholo-munisipaliteit herhaaldelik gestaak het en … Lees verder