Vavi voorspel nuwe vakbondfederasie vir SA

Die voormalige hoofsekretaris van Cosatu, Zwelenzima Vavi het ‘n nuwe vakbondfederasie vir Suid-Afrika voorspel.

Cosatu het die hofbeslissing verwelkom dat die metaalwerkersvakbond, Numsa nie aan die federasie se spesiale nasionale kongres aanstaande maand kan deelneem nie.

Vavi het met die … Lees verder

Numsa opmars na Staatsveiligheid oor ‘vals verslag’

Die metaalwerkersvakbond Numsa beplan om ‘n optog na die departement van staatsveiligheid se hoofkantoor in Pretoria te hou uit protes teen wat hulle noem ‘n “vals intelligensieverslag”.

Die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het egter die Inspekteur-Generaal van Intelligensie gevra … Lees verder

NUMSA betoog oor lokomotieftenders

Die metaalwerkersvakbond, NUMSA, sê hulle lede word afgedank omdat buitelandse maatskappye tenders ontvang het om lokomotiewe te bou.

Dié tenders is aan Chinese en Noord-Amerikaanse maatskappye toegeken vir die bou van meer as ‘n duisend lokomotiewe. Dié buitelanders het SEB-vennote … Lees verder

Numsa-staking kan erger as platinum-staking wees

Ekonome waarsku dat die beplande Numsa-staking die ekonomie ‘n groter knou kan toedien as die onlangse platinumstaking.

Die metaalwerkersvakbond sal Dinsdag begin staak, ten spyte van ‘n ontmoeting met die minister van Arbeid.

Meer as 10 000 vervaardigingsmaatskappye kan deur … Lees verder

Vavi sê Zuma het misluk

Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelenzima Vavi sê die ANC behoort ander beleidsrigitngs te aanvaar wat ‘n verbintenis tot radikale ekonomiese transformasie verklaar.

Hy het in ‘n striemende aanval teen die regering onder leiding van die ANC geloods.

Vavi het … Lees verder

Petroljoggies staak

joggieDie metaalwerkersvakbond Numsa sê duisende van sy lede in die motorbedryf begin vandag staak. Dit sluit petroljoggies en vakbondlede by onderdelehandelaars, paneelkloppers en motorwerkswinkels in.

Motoriste is gewaarsku om seker te maak dat hulle brandstof het voordat petroljoggies Maandag ophou … Lees verder