Vermeende messteker glimlag breed by sy hofverskyning

Die laggende bruinman Damian Adams wat die wit onderwyseres Lindie Bosch-Jansen die naweek volgens ooggetuies met ‘n mes doodgesteek het, het in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn.

PRAAG het vroeër berig dat hy swart is, maar dit blyk dat … Lees verder