Mesaanval op twee polisielede is terreur sê Belgiese aanklaer

Die Belgiese federale aanklaer sê die mesaanval waarin twee polisiemanne beseer is, was daad van terreur.

Volgens die Belgiese polisie was die twee polisiebeamptes ten tyde van die aanval in private kleredrag geklee. Hulle het nie enige lewensbedreigende beserings opgedoen … Lees verder

Is ‘geestesongesteldheid’ die nuwe dekmantel vir terreur?

Is “geestesongesteldheid” die nuwe dekmantel waaronder djihadistiese aanvalle op die Weste geregverdig word?

Dit lyk beslis só.

Die jongste “geestelik onstabiele” jong man om ‘n oënskynlik arbitrêre aanval op ongewapende burgerlikes te loods was Zakaria Bulhan, ‘n 19-jarige Somaliese Moslem … Lees verder

Gewapende polisie ontplooi na mesaanval in Londense park een eis

‘n Mesaanval in Londen het ‘n vrou se dood veroorsaak en vyf ander mense is beseer.

Die aanvaller wat amok gemaak het in sentraal-Londen se Russell Square kon ‘n terreurmotief gehad het, sê ondersoekbeamptes nadat ‘n verdagte in hegtenis geneem … Lees verder

Aanval op Franse onderwyser as terreurdaad bestempel

‘n Kleuterskoolonderwyser naby Parys, Frankryk met ‘n mes aangeval deur ‘n man wat beweer dat hy namens die Islamitiese Staat (ISIS) optree.

Die voorval het Maandagoggend op die skoolgronde van ‘n skool in Aubervilliers, in die buitewyke van Parys, gebeur, … Lees verder

Britse polisie sê jongste mesaanval was terreur

Die Britse polisie sê ‘n mesaanval waarin drie mense Saterdag by ’n Londense moltreinstasie gesteek is kan verband hou met terreur.

Een man is ernstige beseer toe ‘n swarte hom op die Leytonstone-stasie in die oostelike deel van Londen aangeval … Lees verder

Polisie ondersoek moord op NWU-student

Die polisie in Potchefstroom ondersoek ‘n moordsaak nadat ‘n student aan die Noordwes-Universiteit se liggaam Dinsdag in sy woonplek in Wilgenstraat gevind is.

DIe 35-jarige Bobby Motlatla is skynbaar met ‘n mes doodgesteek.

Volgens polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko, het ‘n kennis … Lees verder

Swarte steek onderwyseres dood met mes

‘n Laerskoolonderwyseres, Lindie Bosch-Jansen (35) is voor haar twee seuntjies deur ‘n swarte doodgesteek.

Sy was ‘n leerkrag aan die Jinnah Park Primary School in Warmbad (Bela-Bela).

Lindie en haar twee seuns, onderskeidelik 10 en 7, het Saterdagaand ‘n verjaarsdagpartytjie … Lees verder

Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk.

Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word.

Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het … Lees verder

Palestyn geskiet na mesaanval

’n Palestynse man is Maandag deur die Israeliese polisie doodgeskiet nadat hy een van hul makkers by ’n militêre deursoekingspunt in die besette Wes-Oewergebied met ’n mes aangeval het, het Reuters berig.

Die voorval volg twee dae nadat nóg ’n … Lees verder

Vermeende PUK-mesaanvaller keer na koshuis terug

‘n Swart student wat sy borgtogvoorwaardes verbreek het nadat hy ‘n mede-student na bewering aangeval het, verskyn vandag in die landdroshof in Potchefstroom, het RSG berig.

Leratro Phoofolo is Vrydag op R1500 borgtog vrygelaat en verbied om terug te keer … Lees verder

Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea aangeval

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Korea, Mark Lippert, is op sy gesig en arm Donderdag in Seoul deur ‘n mesaanvaller gesteek wat gekant is teen voortgesette Amerikaans-Koreaanse militêre samewerking.

Die Verenigde State van Amerika het die “daad van geweld” veroordeel en … Lees verder

Vrou in Botaniese Tuine aangeval

Vyf swartes is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag glo ‘n 26-jarige vrou beroof het terwyl sy met haar honde in die Johannesburgse Botaniese Tuin in Emmarentia gestap het.

“Die polisie het vyf verdagtes, tussen 23 en 33 jaar oud, … Lees verder

Misdaad op Stellenbosch – die wiel draai

usDeur Leon Lemmer.

Die ontvoering van ‘n student wat op pad was om ‘n toets te skryf, het gesorg vir ‘n voorbladsy-berig in Die Burger (Praag 13 deser). Sedertdien het hierdie koerant afgesien van sy beleid om net gunstige berigte … Lees verder

Zimbabwiërs vas vir moord na wenk van oom

joburg3Twee broers van Zimbabwiese en ’n derde verdagte is in verband met ’n moord en rooftog in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem.

Die twee is Donderdag op die hoek van Leyds- en Twiststraat gevang nadat hulle oom die polisie … Lees verder